Gideon Jacobus Louis Jordaan
My name is Andre Bezuidenhout, the curator of this museum and I find this to be one of the more touching displays in our museum. Having served in the SADF myself, 1980 to 1983, I can relate to the bravery and courage endured by Gideon Jacobus Louis Jordaan. A true soldier and I thank his grandson, Deon Jordaan for this valuable input.

Deon writes, Brief 1 geskryf deur my oupa grootjie te Scholtznek, naby Magersfontein, 30 Desember 1899.  Kan dan aanneem dat die geveg beskryf in die brief by  Magersfontein was Die feit dat hy Engels skryf het dalk te maak met die feit dat meeste van sy grootword jare  in die Kaap in die Herbertsdale omgewing was. Die brief is 4 bladsye lank en word dan gevolg met nog 'n brief, Brief 2 in vroeg Januarie 1900, nog vier bladsye.