Ek het baie jare by Rapport gewerk, waar ek betrokke was by nuus, sport en mode fotografie.

Die mej. Suid- Afrika kompetisie was een van my portefeuljes...tot 1989 was veertien van die Mej. Suid-Afrika inskrywings myne.

Ek het menige Mej. Wêreld en Mej. Heelal kompetisies oorsee bygewoon, waar ek foto’s vir die koerant moes neem.

Magaret Gardiner en Tanja Fourie was van my bekendste name wat ek ontdek het. Daarná was ek hoof van fotografie Media 24 Tydskrifte, waar betrokke was met mode fotografie en foto artikels.

Anneline Kriel word gekies as Mej. Wereld in 1976. Rapport het n reeks met die naam  ... Ek Anneline. Lanks is die reeks foto's wat darvoor geneem is.

Ek het in 2003 na Hermanus verhuis waar ek begin werk het aan ’n biblioteek van foto’s oor Hermanus.... waaruit ’n Koffie tafel boek oor Hermanus ontstaan het.

Lanks is die portfolio foto's van Catherine Lowings op Hermanus.

Ek nog neem steeds foto’s...nou van Hermanus en sy mense.
 
Bernard Jordaan
facebook Page - Bernard Jordaan Photography
bjg4
bjg2
bjg3
bjg14
bjg15
bjg16
bjg17
bjg18
bjg5
bjg1
bjg6
bjg7
bjg8
bjg9
bjg10
bjg13
bjg11
bjg19